Mweb dating buzz

Kinders kan uitvind wat ’n woestyn is, hoeveel kontinente daar is, leer om “hallo” en “totsiens” in verskillende tale te sê, en baie meer.

In hierdie boek vat die skrywer ‘n mens op reis saam met hom en sy vrou deur die Kruger Wildtuin.

mweb dating buzz-82mweb dating buzz-73mweb dating buzz-14

Hoe supercool goed werk is ’n splinternuwe gids wat ongelooflike nuwe tegnologie verken, en kyk na die maniere hoe dit ons moderne wêreld vorm.Dit is ’n baie gebruiksvriendelike gids wat die details van 101 voëls beskryf wat ’n mens die meeste in Suider-Afrikaanse tuine vind wat natuurlik kleurfoto’s van elkeen insluit.Verder gee die gids ook raad hoe jy ’n voëlvriendelike omgewing in jou tuin kan skep deur sekere bome, grasse en plante aan te plant om voëls te lok.Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek.Marnus Broodryk is ’n sakeman en entrepreneur wat graag voornemende entrepreneurs raad gee hoe om ’n suksesvolle besigheid te bou en steeds gelukkig ook te wees.

Leave a Reply